Amy Poehler

Amy Poehler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amy Meredith Poehler
Geboorte 16 September 1971 (1971-09-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Poehler (gebore 16 September 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Baby Mama (2008) en Inside Out (2015), en in die televisiereekse Saturday Night Live (1975) en Parks and Recreation (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy